Gebruik:

    $ curl wttr.in          # huidige ligging
    $ cur wttr.in/muc       # weerberig in München se lughawe

Ondersteunde soorte ligging:

    /paris                  # stadsnaam
    /~Eiffel+tower          # enige ligging
    /Москва                 # Unikode naam van enige ligging in enige taal
    /muc                    # lughawe kode (3 letters)
    /@stackoverflow.com     # domeinnaam
    /94107                  # gebiedskodes
    /-78.46,106.79          # GPS koördinate

Besondere liggings:

    /moon                   # Fase van die maan (voeg +US of ,+France by vir daardie stede)
    /moon@2016-10-25        # Fase van die maan vir die datum (@2016-10-25)

Eenhede:

    m                       # metrike (SI) (word orals gebruik behalwe vir die VSA)
    u                       # USCS (gebruik in die VSA)
    M                       # vertoon die spoed van die wind in m/s

Besigtig keuses:

    0                       # slegs die huidige weer
    1                       # huidige weer + 1 dag
    2                       # huidige weer + 2 dae
    F                       # moet nie die "Volg" lyn wys nie
    n                       # smal weergawe (slegs dag en nag)
    q                       # stil weergawe (geen "Weerberig" teks nie)
    Q                       # baie stil weergawe (geen "Weerberig), geen stadsnaam
    T                       # skakel terminaal kodes af (geen kleur)

PNG keuses:

    /paris.png              # skep 'n PNG leêr
    p                       # voeg 'n raam by rondom die uitset
    t                       # deursigtigheid 150
    transparency=...        # deursigtigheid vanaf 0 tot 255 (255 = nie deursigtig nie)

Keuses can saamgevoeg word

    /Paris?0pq
    /Paris?0pq&lang=fr
    /Paris_0pq.png          # met PNG word die lêer mode daarna gegee 
    /Rome_0pq_lang=it.png   # lang keuses word met 'n onderstreping verdeel

Lokalisering:

    $ curl fr.wttr.in/Paris
    $ curl wttr.in/paris?lang=fr
    $ curl -H "Accept-Language: fr" wttr.in/paris

Ondersteunde tale:

    FULL_TRANSLATION (word ondersteun)
    PARTIAL_TRANSLATION (in wording)

Spesiale URLe:

    /:help                  # vertoon hierdie bladsy
    /:bash.function         # vertoon aanbeveling vir bash funksie wttr()
    /:translation           # vertoon die besonderhede van die vertalers